Tuesday, November 19, 2013

Joubert gesin











Jackie & Franco









Corne & Caryke Botes

Dit was so lekker om tweekeer saam met Caryke en Corne op hulle plaas te kuier.  Eers net vir die "magie" fotos en daarna om vir Juvan te gaan ontmoet.  Ons weet sommer dat julle seuntjie vir julle nog baie vreugde gaan verskaf.











Jakes & Rene 19 Oktober 2013 Dunkeld Estate Dullstroom

Die gevoel van “antiek sjiek” is met aankoms by hierdie spoggerige geleentheid baie opvalled.  Die bruidegom en sy twee seuns het tussen hoĆ« bome bietjie van hul persoonlikheid voor die lens gedeel, terwyl die bruid gereed gemaak het vir die rit op die perdekoets. 

Kos, musiek en die lekker saam kuier verdien 10 uit 10!

Ons wens vir julle is dat julle altyd voorspoedig sal wees en dat julle liefde vir mekaar net soos op hierdie dag vir altyd sal bly staan.