Wednesday, July 13, 2011

Anna & Juan








Dit was vir ons so lekker om ons eerste troue by Kaapche Hoop af te neem, en ten spyte van die reën en die mis, het ons elke oomblik saam met Anna en Juan geniet, op die fotos kan julle dit nie sien nie, maar arme Anna het so koud gekry - Anna jy is 'n regte bok vir sports. Dit was regtig 'n pragtige troue - en almal wat daar was sal saam stem.  Mag julle regtig gelukkig wees!