Monday, August 1, 2011

ALBUM - CANDICE EN JOHANN




























Jippie, dis nou sommer vir my baie lekker om Candice en Johann se album te laai, ek het so lekker aan die ontwerp gewerk, die fotos het sommer net met my gepraat.  Kannie 
wag dat die album kom nie.