Die mooiste, mooiste dag!‘n Huwelik wat God saamgevoeg het.Gebede wat harte aanraak en trane van GROOT GELUK het gevloei.Die besonderse dag was voorwaar in liefde
toegedraai.Ons wens vir julle is dat
julle in goeie en minder goeie tye hierdie spesiale dag sal onthou.
No comments:
Post a Comment