Monday, November 25, 2013
Friday, November 22, 2013
Tuesday, November 19, 2013
Corne & Caryke Botes
Dit was so lekker om tweekeer saam met Caryke en Corne op hulle plaas te kuier. Eers net vir die "magie" fotos en daarna om vir Juvan te gaan ontmoet. Ons weet sommer dat julle seuntjie vir julle nog baie vreugde gaan verskaf.
Jakes & Rene 19 Oktober 2013 Dunkeld Estate Dullstroom
Die gevoel van “antiek sjiek” is met aankoms by hierdie
spoggerige geleentheid baie opvalled. Die
bruidegom en sy twee seuns het tussen hoë bome bietjie van hul persoonlikheid
voor die lens gedeel, terwyl die bruid gereed gemaak het vir die rit op die
perdekoets.
Kos, musiek en die lekker saam kuier verdien 10 uit 10!
Ons wens vir julle is dat julle altyd voorspoedig sal wees
en dat julle liefde vir mekaar net soos op hierdie dag vir altyd sal bly staan.
Subscribe to:
Posts (Atom)