Wednesday, July 11, 2012
Wednesday, October 19, 2011
Tuesday, August 23, 2011
Tuesday, August 9, 2011
Monday, August 1, 2011
ALBUM - CANDICE EN JOHANN
wag dat die album kom nie.
Wednesday, July 13, 2011
Anna & Juan
Dit was vir ons so lekker om ons eerste troue by Kaapche Hoop af te neem, en ten spyte van die reën en die mis, het ons elke oomblik saam met Anna en Juan geniet, op die fotos kan julle dit nie sien nie, maar arme Anna het so koud gekry - Anna jy is 'n regte bok vir sports. Dit was regtig 'n pragtige troue - en almal wat daar was sal saam stem. Mag julle regtig gelukkig wees!
Subscribe to:
Posts (Atom)



















































